SARS en die Spesiale Vrywillige Openbaarmakingsprogram (“the Special Voluntary Disclosure Programme SVDP”) Die tyd is op hande!

“The SVDP is meant for individuals and companies who have not in the past disclosed tax and exchange control defaults in relation to offshore assets” (SARS) Soos aangedui deur SARS handel hierdie Spesiale Vrywillige Openbaarmakingsprogram van SARS oor belasting en valutabeheer aangeleenthede wat spruit uit buitelandse bates. Indien jy oor buitelandse bates beskik en jy …

SARS en die Spesiale Vrywillige Openbaarmakingsprogram (“the Special Voluntary Disclosure Programme SVDP”) Die tyd is op hande! Read More »