Desember 2016

Moenie die Sperdatum vir Gelyke Indiensneming Verslae mis nie

Aangewese werkgewers moet toesien dat hulle die voorgeskrewe verslae oor gelyke indiensneming betyds indien. Die boete vir eerste oortreders is R1,5 Miljoen of 2% van omset, watter bedrag ookal die grootste is. Die boetes vir herhalende oortreders spring sommer na R2,7 Miljoen of 10% van omset, watter bedrag ookal die grootste is. Met die uitsondering …

Moenie die Sperdatum vir Gelyke Indiensneming Verslae mis nie Read More »