Doen Aansoek: Maatskappy Sekretariële Beampte

BGR De Villiers Ing soek na ‘n maatskappy sekretariële beampte om by hul dinamiese span aan te sluit.  Die aansoeker moet goeie organisatoriese en kommunikasievaardighede hê, moet energiek wees, met uitstekende administratiewe vaardighede. Verantwoordelikhede: Verantwoordelik vir maatskappy sekretariële pligte; Maatskappy oprigtings, herstrukterings en verwante transaksies; Onderhoud van die kliënt maatskappy sekretariële rekords; Direkte korrespondensie met …

Doen Aansoek: Maatskappy Sekretariële Beampte Read More »