Trustee: Eiendomstransaksie: Wat Is Die Risiko Dat Jy Persoonlik Aanspreeklik Gehou Kan Word?
Wanneer enige iemand van ‘n trust koop of aan ‘n trust verkoop moet jy jou prokureur opdrag gee om die ooreenkoms vir jou deur te gaan. Jy wil sekerheid hê dat die nodige beskerming in die ooreenkoms ingebou is om jou teen die risiko’s te beskerm. Om met ‘n trust ‘n ooreenkoms aan te gaan …