Wat gebeur as jy jou huur voortydig wil opsê?

Of jy nou ‘n verhuurder of ‘n huurder is, gaan jy op ‘n stadium moet vra: “Wat gebeur as die huurooreenkoms voortydig gekanselleeer word?” Die keuses wat ons maak het natuurlik altyd gevolge. ‘n Huurder wat uit die ooreenkoms wil tree, gaan waarskynlik iets daarvoor moet inbetaal. Wat die omvang van daardie betaling gaan wees …

Wat gebeur as jy jou huur voortydig wil opsê? Read More »