Het jy per ongeluk die Verkeerde Persoon Betaal? ‘n Duur Les van R862 000

Jy betaal per ongeluk ‘n groot bedrag geld aan die verkeerde persoon. Of dalk betaal jy die regte persoon, maar jy betaal hom te veel. In ‘n tyd van banktoepassings en aanlyn-betalings, word hierdie soort fout al te geredelik gemaak. Wat staan jou te doen as die ontvanger doodeenvoudig weier om jou terug te betaal? …

Het jy per ongeluk die Verkeerde Persoon Betaal? ‘n Duur Les van R862 000 Read More »