Jou Testament: Wat jy mag bepaal en wat nie

‘n Behoorlik opgestelde en verlyde testament (jou “Laaste Testament en Wilsbeskikking”) is die enigste manier waarop jy kan verseker dat daar behoorlik na jou geliefdes omgesien word wanneer jy nie meer daar is nie. Die belangrikste om te onthou is dat ‘n geldige testament die enigste manier is waarop jy aanwysings kan gee oor wie …

Jou Testament: Wat jy mag bepaal en wat nie Read More »