Eiendomsoordragte en diefstal uit die Trustrekening: ‘n Waarskuwing van R720,000

Die aankoop van ‘n eiendom, of dit nou gekoop word as ‘n woning, of bloot as ‘n belegging, behels noodwendig dat ‘n aansienlike bedrag geld van hande verwissel. Dit maak nie saak of jy die koper of die verkoper is nie, die laaste ding wat jy wil hê is dat die geld deur ‘n oneerlike […]

Eiendomsoordragte en diefstal uit die Trustrekening: ‘n Waarskuwing van R720,000 Read More »