Werknemer: Jou nuwe regte op Vaderskap en Ouerlike verlof

Die begrip van “kraamverlof” is reeds vir baie jare deel van ons regstelsel, en is nou onlangs uitgebrei om werknemers anders as moeders in te sluit. Die lang reis na hierdie welkome ontwikkeling is deur vertragings en verwarring oor die implementering van nuwe wetgewing wat die onderwerp aanspreek, ontsier. Gedurende die afgelope jaar het werkgewers […]

Werknemer: Jou nuwe regte op Vaderskap en Ouerlike verlof Read More »

Werknemers wat op proeftydperke aangestel is: Kan hulle vir Swak Werkprestasie ontslaan word

Jy besluit om ‘n nuwe werknemer in diens te neem, maar nie een van julle is heeltemal seker of die aanstelling geskik is nie. Gaan hierdie pos en hierdie werknemer bymekaar pas? Die goeie nuus is dat ons reg jou toelaat om ‘n nuwe werknemer op ‘n proeftydperk aan te stel, juis sodat jy sy/haar

Werknemers wat op proeftydperke aangestel is: Kan hulle vir Swak Werkprestasie ontslaan word Read More »

Eiendomsoordragte en diefstal uit die Trustrekening: ‘n Waarskuwing van R720,000

Die aankoop van ‘n eiendom, of dit nou gekoop word as ‘n woning, of bloot as ‘n belegging, behels noodwendig dat ‘n aansienlike bedrag geld van hande verwissel. Dit maak nie saak of jy die koper of die verkoper is nie, die laaste ding wat jy wil hê is dat die geld deur ‘n oneerlike

Eiendomsoordragte en diefstal uit die Trustrekening: ‘n Waarskuwing van R720,000 Read More »

Het jy per ongeluk die Verkeerde Persoon Betaal? ‘n Duur Les van R862 000

Jy betaal per ongeluk ‘n groot bedrag geld aan die verkeerde persoon. Of dalk betaal jy die regte persoon, maar jy betaal hom te veel. In ‘n tyd van banktoepassings en aanlyn-betalings, word hierdie soort fout al te geredelik gemaak. Wat staan jou te doen as die ontvanger doodeenvoudig weier om jou terug te betaal?

Het jy per ongeluk die Verkeerde Persoon Betaal? ‘n Duur Les van R862 000 Read More »

Trustees wat Koppe Stamp: Die Remedie om te Verwyder en die Beperkinge

Wat gebeur waar die trustees van ‘n trust nie ooreenstem nie en oorlog teenoor mekaar verklaar? Indien ‘n vriendelike versoek aan ‘n minderheidstrustee om uit die amp te tree nie werk nie, kan die meerderheid hom of haar met mag verwyder? Indien wel, is dit nodig dat hulle goeie redes daarvoor moet hê? Die eerste

Trustees wat Koppe Stamp: Die Remedie om te Verwyder en die Beperkinge Read More »

Doen Aansoek: Maatskappy Sekretariële Beampte

BGR De Villiers Ing soek na ‘n maatskappy sekretariële beampte om by hul dinamiese span aan te sluit.  Die aansoeker moet goeie organisatoriese en kommunikasievaardighede hê, moet energiek wees, met uitstekende administratiewe vaardighede. Verantwoordelikhede: Verantwoordelik vir maatskappy sekretariële pligte; Maatskappy oprigtings, herstrukterings en verwante transaksies; Onderhoud van die kliënt maatskappy sekretariële rekords; Direkte korrespondensie met

Doen Aansoek: Maatskappy Sekretariële Beampte Read More »

Notules Van Direksievergaderings Is Belangrik – “Wie, Wat, Waar, Wanneer en Hoekom?”

Die Maatskappywet plaas heelwat verpligtinge en verantwoordelikhede op jou as direkteur en die maatskappy in die algemeen as deel van die voorgeskrewe nakomingsverpligtinge. Dit is daarom belangrik om behoorlik notules van die direksie- en komiteevergaderings voor te berei, te sirkuleer vir bevestiging en aanvaarding en om dit dan te bewaar. Dit is nie net ‘n

Notules Van Direksievergaderings Is Belangrik – “Wie, Wat, Waar, Wanneer en Hoekom?” Read More »